Content Tagged With "accommodation"
Free Spirit Sphere
Covet
Unique tree house accommodation in Canada
Tags: accommodation, treehouse, canada
Romanse op die rotse
Article
Nostalgie is terug – gaan kyk maar by die Oyster Box-hotel in Umhlanga Rocks, wat ná ’n restourasie weer sy deure oopgegooi het.
Tags: accommodation, food, decor, hotel, renovation
Manor house gets a makeover
Article
The newly restored Manor House at Allée Bleue Wine Estate in Franschhoek adds a new dimension to the popular venue.
Tags: accommodation, winelands home
Mauritus se ware kleure
Article
Dink aan Mauritius en jy sien dadelik voor jou geestesoog uitgestrekte strande met spierwit sand, turkooisblou water en groen palmbome wat in die wind wieg. Tog sorg die nuwe Le Touessrok-oord vir ’n verfrissende perspektief op dié eilandparadys.
Tags: accommodation, travel, resort, beach
Ilali Pop
Article
'n Nuwe gastehuis op ’n beskeie straathoek in Parkwood, Johannesburg, vorm ’nstylvolle balans tussen oud en nuut – en gee nuwe betekenis aan die woord restourasie.
Tags: accommodation, guesthouse
Vuur en vlam
Article
House on Fire in Swaziland is ’n vermaakruimte, kunstenaarsateljee, ontwerpmiddelpunt én kunsgalery in een. Jiggs Thorne, mede-eienaar (en self ook ’n digter, vertoonkunstenaar en beeldhouer), verduidelik waaroor dié verbeeldingryke plek gaan.
Tags: art, accommodation, travel
Zen rocks
Article
The Maia resort on Mahé in the Seychelles offers an experience beyond that of the ordinary island holiday. VISI’s photographer, Dook, went in search of relaxation and renewal.
Tags: accommodation, travel, resort
Magiese moderne plaas
Article
Met haar inspirerende restourasie van een van die oudste landgoedere in die wynland het Karen Roos ’n nuwe soort landelike toevlugsoord geskep.
Tags: accommodation, restaurant
Latest covets

Aim Pendant Light
Coveted by: Annemart78
/ Follow

RSA Cushions
Coveted by: Annemart78
/ Follow

