Content Tagged With "country home"
Toevlug met 'n uitsig
Article
Werner en Philippa du Toit van Mud Studio het opnuut nesgeskop in ’n eiesoortige huis op ’n plaas in die Oos-Vrystaat: Hulle ruim gesinshuis was sowaar eens op ’n tyd ’n vervalle kerk.
Tags: artist's home, country home
Die verhaal van twee huise
Article
Die argitek Johan Bergenthuin het in die Wieg van die Mensdom, net noord van Johannesburg, twee afsonderlike huise geskep wat ode is vir die skoonheid van Suid-Afrika se natuurlike erfenis.
Tags: country home, architecture, holiday home
Botsel uit die bodem
Article
In die oeroue omgewing van die Wieg van die Mensdom, daar waar alles begin het, is die moderne argitektuur steeds besig om te ontwikkel op Monaghan Farm, die eerste agri-landgoed in Suid-Afrika.
Tags: country home, architecture, agri-estate
Ballade vir 'n stadsjapie
Article
Om ’n naweekhuis in ’n plattelandse ontwikkeling te ontwerp kan ’n enorme uitdaging wees. Ons het twee argitekte gevra hoe hulle binne die streng riglyne gebly het, maar nietemin vorendag kon kom met dié eiesoo rtige vakansiehuise op Dullstroom.
Tags: country home, architecture, holiday home
Pure Platteland
Article
Omtrent elke stadsjapie raak een of ander tyd, wel, moeg van die lewe in die stad. Diegene wat uitgewyk het na Rosendal in die Vrystaat, kan nie ophou praat oor hulle nuwe definisie van luuksheid nie – eenvoud en ruimte.
Tags: country home, architecture, design
The country comes to town
Article
Clever design and months of hammering transformed a gloomy 1960s warren into this sunny country-style home in one of Johannesburg’s leafiest suburbs.
Tags: country home, architecture, design
Rural renewal
Article
Sooner or later, almost every city slicker tires of the urban lifestyle and dreams of escaping to the countryside. Those who’ve retreated to Rosendal can’t stop talking about their new definition of luxury.
Tags: country home, decor, architecture
A tale of two houses
Article
North of Johannesburg, in the Cradle of Humankind, architect Johan Bergenthuin has created two separate homes as an ode to the beauty of South Africa’s natural heritage.
Tags: country home, architecture, holiday home
Latest covets

Aim Pendant Light
Coveted by: Annemart78
/ Follow

RSA Cushions
Coveted by: Annemart78
/ Follow

