Teatrale tuiste

WOORDE: Thomas Gouws


Danksy die slim planne van die Pretoriase argitekspan Thomas en Sureen Gouws maak ’n drieverdiepinghuis in Nieuw Muckleneuk nou die meeste van sy manjifieke uitsig oor die Jakarandastad. Kyk hier hoe die huis eens gelyk het en koop die jongste uitgawe van VISI om te sien hoe die argitekte die mure en teëls laat waai het om ’n teatrale industriële meesterstuk te skep.

Besoek www.tgarchitects.co.za of bel 012 460 9867 vir meer inligting.

Vir die volledige artikel en fotos van die nuwe huis, kry die LENTE uitgawe van VISI tydskrif. Lees meer hier. 


Nog van die LENTE uitgawe van VISI

  • Joburg Art Attack
    For at least one week in September, Joburg was hit by an art attack. Read the post-mortem and our guide to starting an art collection, written by the experts. 
  • Winning wishes
    In October, Warren Lewis will be giving away four paintings. Up for grabs over the next two months is a Bodum Bistro Coffee Maker from Banks Kitchen Boutique. Enter the competitions here.